Hoërskool Linden Koorfees 2025 flyer
Hoërskool Linden Koorfees 2025 flyer

Hoërskool Linden Koorfees 2025

1945 6th St, Randburg
Event has ended

Opens:
Closes:

Gallery

Details

Hoërskool Linden se jaarlikse feesviering van koormusiek!

Datum: 11 April 2025, Vrydag

Plek: Hoërskool Linden Skoolsaal (Cor Dirkssaal)

Tyd: Verwys na die tye op u gekose kaartjie

Veilige parkering: Tennisbane

Verversings: Ons kafeteria sal beskikbaar wees met allerlei eet- en drinkgoed.

Program:

  • 17:00 - Fonties Junior

  • 17:20 - Fonties Senior

  • 17:40 - Louwtjies Junior

  • 18:00 - Louwtjies Senior

  • 18:20 - Gasoptrede deur Cara Clark

  • 18:30 - Pouse

  • 18:50 - Northcliff High

  • 19:10 - Hoërskool Noordheuwel

  • 19:30 - Gasoptrede deur Inge van der Walt & Emily Kotze

  • 19:40 - Hoërskool Linden

Sien jou daar!

Address

Parking Instructions

Gehoorparkering is beskikbaar by die tennisbane in 3de Laan.

Ons VLR-lede sal u wys na die skoolsaal, waar die koorfees plaasvind.

1945 6th St

1945 6th Street, Linden, Randburg, South Africa

Google Map Directions

Questions & Answers

Willemien

Thu 27th Mar 11:44 AM 2025

Is hierdie bespreekte sitplekke?

Angelique

Tue 8th Apr 04:16 PM 2025

Is daar nou niks kaartjie vir Junior koor nie🙀

Charntelle

Tue 8th Apr 05:12 PM 2025

Is daar Dalk n moontlikheid dat daar nog kaartjies te Koop sal wees vir die Laerskool vertoning?

Organisers Details

Linden